Aanlyn Kunstoer!

Loop saam met ons deur Welgemeend op ‘n aanlyn (virtuele) toer om sekere van die pragtige werke in die Boerneefkunsversameling te besigtig.

Sleep die skerm met jou muis om in die verskillende kamers rond te draai. Jy kan ook in- of uit-zoom.

Kliek ook gerus op ‘n individuele kunswerk vir ‘n kykie van naderby.

https://welgemeend.in3sixty.com

Public Viewing